top of page
11 Mar 2017, 16:30
Halfmanshof, Porterville

 

"Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het." 

C.J. Langenhoven

Boet en Laetitia Immelman nooi u uit na die bruilof van hul dogter,

 

Wyvette Immelman

met 

Jacques Wessels,

seun van Johan en Jonita Wessels

Ons groot dag

Wanneer

Saterdag, 11 Maart 2017

16:30pm

Drag

Formeel

Waar

Seremonie 

VGK Kerk, Saron

Onthaal

Halfmanshof Plaas, Porterville

Jammer - Geen kinders
About
The Wedding
Gallery
Contact

Verblyf en Pad aanwysings

Verblyf Opsies

Porterville Hotel -    022 931 2181
Koppikoffi             -    022 931 3877
Rendevouz          -    022 931 3484
Peace of Africa   -    022 931 2181/
                                     083 656 5292

Aanwysings vanaf Kaapstad

- Vanaf die N1, neem die afrit na die R44 (Stellenbosch/R101/Klapmuts/Wellington)
-Volg die R45 vir 22.8km 
- Draai links by Stockery Pad(R44) vir 40.7km
- Draai links by die Gouda/Porterville (R44) 16km tot Saron afdraai
GPS koordinate 33°11'06.6"S 19°00'30.5"E 
Registery
bottom of page